Tussen Twee Wêrelde – Facebook Inskrywing
Het jyonlangs ‘n geliefde aan die dood afgestaan? Of is daar iets wat jy al baie lankwou sê vir iemand wat lank gelede oorlede is? Of wil jy dalk net uitvind ofhulle met rus is? Dan is jy die ideale kandidaat vir Via se nuwe program,Tussen Twee Wêrelde.
Vernamemedium, Julia Theunissen, wil jou help om antwoorde vir jou toekoms, hulp metdie hede en ‘n begrip van jou verlede te kry. So as jy Afrikaans is, in Gauteng bly en jy stel belang, stuur vir ons jou naam en kontakbesonderhede asook ‘n paar onlangse foto’s na psychic@redpepper.co.za

Categories: Uncategorized

2 Comments

Brendon Moses · March 26, 2018 at 12:08 pm

Hi my naam is Brendon Moses ek bly ongelukkig in die Wes-Kaap, ek weet nie of dit moontlik gaan wees nie maar ek soek “closure” aangaande my ma se dood 12 jaar gelede.

    admin · April 4, 2018 at 12:29 pm

    Please sms 0825497924 for all bookings.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *